Eksamen Mamma
Graad 4 Afrikaans – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Graad 4 Afrikaans – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
Help jou kind om Afrikaans maklik te verstaan en selfvertroue te bou voor toetse en eksamens
Hierdie Afrikaans Graad 4 Kwartaal 2 pakket is ontwerp om taalreëls eenvoudig, duidelik en prakties te maak – sodat jou kind beter kan lees, skryf en spel met selfvertroue.
INHOUD VAN DIE PRODUK:
• Alfabetiese volgorde (alfabetisering)
• Ontkenning
• Werkwoorde (hoofwerkwoord)
• Selfstandige naamwoorde
• Meervoude (lang- en kortvokale)
• Verkleining
• Hoofletters en leestekens
• Klanke (kort- en lang vokale, diftonge)
• Funksie van die vraagteken
• Soorte sinne
• Verlede- en toekomende tyd
• Woordvorming (stam / basis)
• Voorvoegsels en agtervoegsels
• Woordbou
• Enkelvoudige sinne
• Saamgestelde sinne
• Bedrywende vorm
• Lydende vorm
• Voornaamwoorde
• Bywoorde (volledig)
• Afkappingsteken
• Kappie
• Klank- en lettergrepe
• Letterlike en figuurlike betekenis
• Spellingreëls (meervoud en verkleining)
• Woorde wat s kry
• Eindig op -t of -d
• Eindig op -m
• Lang klank val weg + ie
• Dubbel + ie
WAT JOU KIND GAAN LEER:
• Hoe om korrek te spel en sinne te bou
• Belangrike taalreëls wat in toetse gevra word
• Hoe om sinne te verbeter en korrek te skryf
• Begrip van woordsoorte en taalstrukture
• Selfvertroue in lees, skryf en taalgebruik
HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:
• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Kort, duidelike opsommings wat maklik is om te onthou
• Studiekaarte vir vinnige hersiening
• Werkboek-oefeninge vir praktiese toepassing
• Help jou kind om onafhanklik te leer en vinnig te verbeter
WAT JY KRY:
• Volledige alles-in-een PDF
• Opsommings
• Studiekaarte
• Werkboek aktiwiteite
IDEAAL VIR:
• Ouers wat hul kinders wil help met taalontwikkeling
• Leerders wat sukkel met spelling en grammatika
• Hersiening voor toetse en eksamens
• Daaglikse oefening en selfstudie
BELANGRIK:
• Slegs 1 download per aankoop word toegelaat
• Geen refunds na betaling
• Maak asseblief seker jy kies die korrekte produk voor betaling
Share
