1
/
of
1
Eksamen Mamma
Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 4 Opsomming (KABV)
Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 4 Opsomming (KABV)
Regular price
R 85.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 85.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
AFRIKAANS GRAAD 4 | KWARTAAL 2–4 HERSIENINGSPAK
Help jou kind om selfversekerd vir Afrikaans te hersien.
’n Praktiese digitale pakket met:
- Werkboek met oefeninge
- Studiekaarte vir vinnige hersiening
- Hersieningsmateriaal en memorandum
- Kwartaal 2–4 kernwerk
- Kwartaal 4 ekstra hersiening
Dek belangrike onderwerpe soos woordsoorte, meervoude, verkleinwoorde, sinonieme, antonieme, homofone, leestekens, ontkenning, werkwoorde, voegwoorde, voornaamwoorde, sinssoorte en meer.
DIGITALE PRODUK – ONMIDDELLIKE TOEGANG
BELANGRIK: Geen terugbetalings word toegestaan nadat die digitale skakel gestuur is nie, aangesien dit ’n digitale produk is.
Ideaal vir hersiening, toetsvoorbereiding en ekstra oefening tuis.
Share
