Eksamen Mamma
Graad 4 English Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 Opsomming (KABV)
Graad 4 English Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 1 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
ENGELS OPSOMMINGS – GRAAD 4 | KWARTAAL 1
Maak Engels maklik om te verstaan, leer én toepas
Hierdie Engels Graad 4 Kwartaal 1 Opsommings is spesiaal saamgestel om leerders te help om taalreëls duidelik te verstaan, selfvertroue te bou en beter te presteer in toetse en eksamens.
Wat is alles ingesluit in hierdie opsommings?
Die notas dek AL die kerninhoud wat Graad 4-leerders moet ken, op ’n eenvoudige en visuele manier:
Selfstandige naamwoorde (Nouns)
-
Common nouns
-
Proper nouns
-
Hoe en wanneer om a / an / the te gebruik
Werkwoorde (Verbs)
-
Action words
-
Regular verbs (–ed vorm)
-
Irregular verbs (bv. take → took)
Byvoeglike naamwoorde (Adjectives)
-
Beskryf selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde
-
Hoe om sinne meer interessant te maak
Bywoorde (Adverbs)
-
Adverbs of time (when?)
-
Adverbs of place (where?)
-
Adverbs of manner (how?)
Voornaamwoorde (Pronouns)
-
Gebruik in die plek van ’n selfstandige naamwoord
-
Duidelike voorbeelde
Versamelname (Collective nouns)
-
Bv. a pride of lions, a flock of sheep
Voorsetsels (Prepositions)
-
Wys plek, rigting en verhouding
-
Bv. on, under, near, in front of
Sinsoorte
-
Statements
-
Questions
-
Commands
-
Exclamations
Meervoudreëls (Plural nouns)
-
Alle belangrike reëls
-
Onreëlmatige meervoude
-
Woorde wat dieselfde bly in enkel- en meervoud
Beeldspraak en taalgebruik
-
Similes (like / as)
-
Metaphors (is / are)
-
Personification
-
Alliteration
-
Idioms
-
Proverbs
Tye (Tenses)
-
Simple present tense
-
Simple past tense
-
Simple future tense
-
Tydwoorde en voorbeeldsinne vir elke tyd
Hoekom hierdie Engelse opsommings ’n moet-hê is:
Alles is kort, duidelik en Graad 4-gepas
Help leerders om reëls vinnig te onthou
Ideaal vir hersiening, huiswerk en eksamenvoorbereiding
Spaar tyd – geen gesoek in handboeke nie
Perfek vir tuisonderrig, ekstra ondersteuning en klaskamergebruik
Share
