Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 4 Lewensvaardighede – Kwartaal 1 Opsomming (KABV)

Graad 4 Lewensvaardighede – Kwartaal 1 Opsomming (KABV)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Lewensvaardighede Opsommings – Graad 4 | Kwartaal 1

Maak Lewensvaardighede maklik, verstaanbaar en eksamen-gereed vir jou Graad 4-leerling 
Hierdie volledige, kindervriendelike Lewensvaardighede-opsommings help leerders om belangrike lewenslesse te verstaan, te onthou en toe te pas.

Wat is ingesluit?

Hierdie opsommings dek AL die werk vir Kwartaal 1 en sluit die volgende eenhede volledig in:

Hoofstuk 1: Persoonlike Sterkpunte

Leerders leer:

  • Wat persoonlike sterk punte is

  • Dat elke kind uniek en spesiaal is

  • Dat mense in verskillende dinge goed is

  • Hoe oefening help om beter te word

  • Die verskil tussen sterk- en swakpunte

  • Hoe om swakpunte in leergeleenthede te verander

  • Voorbeelde wat maklik verstaan en onthou kan word

Hoofstuk 2: Respek vir jou eie liggaam en ander s’n

Leerders leer:

  • Hoe om hul eie liggaam te versorg

  • Wat goed en sleg is vir die liggaam

  • Gesonde gewoontes: kos, water, oefening, slaap en higiëne

  • Wat verslawing beteken en voorbeelde daarvan

  • Hoekom dit belangrik is om “NEE” te sê

  • Wat goeie en slegte aanraking is

  • Respek vir ander se liggame en persoonlike grense

  • Wat om te doen as iemand jou nie respekteer nie

Hoofstuk 3: Hantering van Konflik

Leerders leer:

  • Wat konflik is en hoekom dit gebeur

  • Dat konflik normaal is

  • Voorbeelde van konflik by die huis en by die skool

  • Hoe om konflik vreedsaam te hanteer

  • Stap-vir-stap maniere om konflik op te los

  • Hoekom praat beter is as baklei

  • Wanneer en by wie om hulp te vra

  • Positiewe reaksies om konflik te vermy

Hoekom hierdie opsommings werk:

  • Graad 4-vlak taal – eenvoudig en duidelik

  • Alles wat nodig is vir toetse en eksamens

  • Help kinders om selfvertroue te bou

  • Bevorder emosionele ontwikkeling en sosiale vaardighede

  • Ideaal vir hersiening, huiswerk en toetsvoorbereiding

 Ideaal vir:

  • Toets- en eksamenvoorbereiding

  • Daaglikse hersiening

  • Kinders wat ekstra ondersteuning nodig het

  • Ouers wat self wil help leer

View full details