Eksamen Mamma
Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
INHOUD VAN DIE PRODUK:
Hierdie volledige Natuurwetenskap Graad 4 Kwartaal 2 PDF bevat die volgende eenhede:
• Eenheid 1: Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse
• Eenheid 2: Verandering van toestand
• Eenheid 3: Die watersiklus
• Eenheid 4: Onverwerkte en verwerkte materiale
• Eenheid 5: Eienskappe van materiale
• Eenheid 6: Maniere om materiale te versterk
• Eenheid 7: Stutte- en raamstrukture
• Eenheid 8: Inheemse strukture
WAT IS INGESLUIT:
• Volledige, CAPS-gebaseerde PDF
• Duidelike tabel opsommings
• Volledige toets
• Memorandums (antwoorde)
• Vrae en antwoorde per eenheid
BELANGRIKE INLIGTING:
• Slegs 1 download per aankoop word toegelaat
• Geen refunds na betaling
• Maak asseblief seker jy kies die korrekte produk voor betaling
Share
