Eksamen Mamma
Graad 4 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Graad 4 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
Help jou kind om Geografie maklik te verstaan en selfvertroue te bou voor eksamens
Hierdie SW Geografie Graad 4 Kwartaal 2 pakket is spesiaal ontwerp om leer eenvoudig, duidelik en effektief te maak – presies wat jou kind nodig het om beter te presteer.
WAT JOU KIND GAAN LEER:
• Syaansigte en planaansigte eenvoudig verduidelik
• Hoe om kaartsimbole en sleutels korrek te gebruik
• Roosterverwysings stap-vir-stap bemeester
• Kompasrigtings verstaan en toepas
• Suid-Afrika se kaart maklik leer
• Wêreldkaarte en aardbol konsepte verstaan
HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:
• Alles is CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Kort, duidelike opsommings wat maklik is om te onthou
• Tabel opsommings vir vinnige hersiening
• Praktiese vrae wat begrip toets
• Volledige toets en memorandum vir selfstudie
• Help jou kind om onafhanklik te leer
WAT JY KRY:
• Volledige alles-in-een PDF
• Tabel opsommings
• Toets met memorandum
• Vrae en antwoorde per eenheid
IDEAAL VIR:
• Ouers wat hul kinders wil help voorberei vir toetse en eksamens
• Leerders wat sukkel om Geografie te verstaan
• Hersiening voor eksamens
• Selfstudie by die huis
BELANGRIK:
• Slegs 1 download per aankoop word toegelaat
• Geen refunds na betaling
• Maak asseblief seker jy kies die korrekte produk voor betaling
Share
