Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 4 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)

Graad 4 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Help jou kind om Geskiedenis maklik te verstaan en selfvertroue te bou voor eksamens

Hierdie SW Geskiedenis Graad 4 Kwartaal 2 pakket is ontwerp om belangrike konsepte eenvoudig, duidelik en interessant te maak – sodat jou kind nie net leer nie, maar ook verstaan en onthou.

INHOUD VAN DIE PRODUK:

• Eenheid 1: Wat maak ’n goeie leier?
• Eenheid 2: Nelson Mandela – ’n goeie leier
• Eenheid 3: Mahatma Gandhi

WAT JOU KIND GAAN LEER:

• Wat maak ’n goeie leier en belangrike eienskappe
• Die lewe en nalatenskap van Nelson Mandela
• Wat tydens apartheid gebeur het en waarom dit belangrik is
• Mahatma Gandhi en sy rol in vrede en menseregte
• Belangrike waardes soos respek, moed en regverdigheid

HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:

• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Kort, duidelike opsommings wat maklik is om te onthou
• Tabel opsommings vir vinnige hersiening
• Praktiese vrae wat begrip toets
• Volledige toets en memorandum
• Help jou kind om onafhanklik te leer en beter te presteer

WAT JY KRY:

• Volledige alles-in-een PDF
• Tabel opsommings
• Toets met memorandum
• Vrae en antwoorde per eenheid

IDEAAL VIR:

• Ouers wat hul kinders wil help voorberei vir toetse en eksamens
• Leerders wat sukkel om Geskiedenis te verstaan
• Hersiening voor eksamens
• Selfstudie by die huis

BELANGRIK:

• Slegs 1 download per aankoop word toegelaat
• Geen refunds na betaling
• Maak asseblief seker jy kies die korrekte produk voor betaling

View full details