Eksamen Mamma
Graad 4 Volledige Kwartaal Bundel – Alle Vakke – Kwartaal 2 (KABV)
Graad 4 Volledige Kwartaal Bundel – Alle Vakke – Kwartaal 2 (KABV)
Couldn't load pickup availability
Alles wat jou Graad 4 kind nodig het om voorbereid, selfversekerd en suksesvol te wees in toetse en eksamens
Hierdie volledige Graad 4 pakket kombineer al die kernvakke in een maklike, alles-in-een oplossing – ontwerp om leer eenvoudig, duidelik en effektief te maak.
VAKKE INGESLUIT:
• Wiskunde
• Afrikaans
• English
• Natuurwetenskap
• Geografie
• Geskiedenis
• Lewensvaardigheid
HOEKOM HIERDIE BUNDLE WERK:
• Alles op een plek – geen stres om verskillende bronne te soek nie
• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Duidelike opsommings wat maklik is om te leer en te onthou
• Help jou kind om vinniger te verstaan en beter punte te kry
• Ideaal vir hersiening voor toetse en eksamens
WAT JY KRY:
• Volledige opsommings vir elke vak
• Maklik om te gebruik en te volg
• Perfek vir daaglikse leer en eksamenvoorbereiding
HOE DIT WERK:
Jy kan elke vak individueel oopmaak en sien presies wat in daardie spesifieke vak ingesluit is.
IDEAAL VIR:
• Ouers wat alles eenvoudig en georganiseerd wil hê
• Leerders wat ondersteuning nodig het in meer as een vak
• Voorbereiding vir toetse en eksamens
• Spaar tyd en verminder stres
BELANGRIK:
• Slegs een aflaai per aankoop word toegelaat
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak seker jy kies die korrekte produk voor betaling
Die volledige PDF sluit al die werk, opsommings, oefenvrae en belangrike inhoud saam in een maklik-om-te-gebruik dokument.
Jy sal ook die inhoud in aparte PDF’s ontvang sodat leerders self kan kies wat hulle wil gebruik.
Share
