Eksamen Mamma
Graad 4 Volledige Kwartaal Bundel – Alle Vakke – Kwartaal 4 (KABV)
Graad 4 Volledige Kwartaal Bundel – Alle Vakke – Kwartaal 4 (KABV)
Couldn't load pickup availability
GRAAD 4 KWARTAAL 4 VOLLEDIGE BUNDEL
Maak Graad 4 Kwartaal 4-hersiening makliker met hierdie volledige digitale hersieningsbundel wat al die belangrikste vakke vir die kwartaal saambring.
VAKKE INGESLUIT
NATUURWETENSKAP
SW GEOGRAFIE
SW GESKIEDENIS
AFRIKAANS
ENGELS
LEWENSORIËNTERING / LEWENSVAARDIGHEID
WISKUNDE
Hierdie bundel is saamgestel om Graad 4-leerders te help om hul Kwartaal 4-inhoud op ’n eenvoudige, gestruktureerde en maklik verstaanbare manier te hersien.
WAT IS INGESLUIT?
Die bundel bevat ’n kombinasie van:
- Volledige Kwartaal 4-opsommings
- Tabelopsommings
- Eenbladsy-hersiening
- Kort en maklik leerbare opsommings
- Sleutelwoorde en belangrike begrippe
- Vrae en antwoorde
- Toetse en memorandums
- Ekstra hersieningsmateriaal
- Oefeninge en vasleggingsaktiwiteite waar van toepassing
IDEAAL VIR
- Kwartaal 4-hersiening
- Toets- en eksamenvoorbereiding
- Vinnige hersiening voor assesserings
- Hersiening by die huis
- Ekstra leerondersteuning
- Vaslegging van belangrike begrippe
- Oefening en selftoetsing
- Graad 4-leerders
ALLES IN EEN BUNDEL
In plaas daarvan om elke vak apart aan te koop, kry jy 7 Graad 4 Kwartaal 4-vakke saam in een volledige digitale bundel:
NW + Geografie + Geskiedenis + Afrikaans + Engels + LO + Wiskunde
Dit maak dit maklik om al die belangrikste Kwartaal 4-hersiening op een plek te hê.
DIGITALE PRODUK
Onmiddellike digitale toegang.
Geen fisiese produk word gestuur nie.
BELANGRIK: GEEN TERUGBETALINGS NADAT DIE DIGITALE SKAKEL GESTUUR IS NIE. Deur hierdie produk te koop, erken jy dat dit ’n digitale produk is en dat geen terugbetaling beskikbaar is nadat die digitale skakel gestuur is nie.
Kry die volledige Graad 4 Kwartaal 4-bundel met 7 vakke en maak toets- en eksamenvoorbereiding eenvoudiger, meer gestruktureerd en makliker om te bestuur.
Share
