Eksamen Mamma
Graad 4 Wiskunde – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Graad 4 Wiskunde – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
Help jou kind om Wiskunde maklik te verstaan en selfvertroue te bou voor toetse en eksamens
INHOUD VAN DIE PRODUK:
Deel 1: Getalbegrip
• Plekwaarde en getalwaarde
• Rangskik en vergelyk getalle
• Afronding
• Ewe en onewe getalle
Deel 2: Bewerkings
• Optelling
• Aftrekking
• Vermenigvuldiging
• Deling
• Inverse bewerkings
Deel 3: Getalverwantskappe
• Veelvoude
• Faktore
• Verdubbel en halveer
Deel 4: Breuke
• Basiese breuke
• Ekwivalente breuke
• Breuk van ’n getal
Deel 5: Patrone
• Getalpatrone
• Meetkundige patrone
• Vloeidiagramme
Deel 6: Datahantering
• Grafieke
Deel 7: Meting
• Lengte
• Kapasiteit
• Tyd
Deel 8: Vorms en Ruimte
• 2D vorms
• 3D vorms
• Simmetrie
Deel 9: Probleemoplossing
• Woordprobleme
• Getalsinne
• Uitdagings
Deel 10: Toetsvoorbereiding
• Hoofrekene
• Mini-toetse
EKSTRA INGESLUIT:
• Maaltafels (vermenigvuldiging)
• Basiese bewerkings (optel, aftrek, deel)
• Wiskunde woordeskat (som, verskil, produk, kwosiënt)
• Gemengde hersieningsoefeninge
• Werkkaarte en oefeninge
• Volledige memorandum (antwoorde)
WAT JOU KIND GAAN LEER:
• Belangrike wiskunde konsepte wat in toetse gevra word
• Probleemoplossing en logiese denke
• Selfvertroue om onafhanklik te werk
• Vinniger en meer akkuraat te bereken
HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:
• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Baie oefeninge vir bemeestering
• Progressie van maklik na meer uitdagend
• memorandums ingesluit
• Help jou kind om vinnig te verbeter
WAT JY KRY:
• Volledige alles-in-een PDF
• Werkboek + werkkaarte
• Oefeninge en hersiening
• memorandums
IDEAAL VIR:
• Ouers wat hul kinders wil help met Wiskunde
• Leerders wat sukkel met berekeninge en konsepte
• Hersiening voor toetse en eksamens
• Daaglikse oefening en selfstudie
BELANGRIK:
• Slegs 1 download per aankoop word toegelaat
• Geen refunds na betaling
• Maak asseblief seker jy kies die korrekte produk voor betaling
Share
