Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 4 Wiskunde – Kwartaal 4 Opsomming (KABV)

Graad 4 Wiskunde – Kwartaal 4 Opsomming (KABV)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

WISKUNDE GRAAD 4 | KWARTAAL 4

Maak Graad 4 Wiskunde-hersiening makliker met hierdie volledige digitale Kwartaal 4-hersieningspak met verduidelikings, hersiening, oefeninge en memorandums.

INHOUD INGESLUIT

GETALBEGRIP

  • Verwantskapstekens < , > , =
  • Vergelyk en rangskik getalle
  • Plekwaarde, getalwaarde en syferwaarde
  • Getalle in woorde
  • Uitgebreide notasie Wiskunde werkaarte 1 -Graad 4 -…

BEWERKINGS

  • Optelling
  • Aftrekking
  • Vermenigvuldiging
  • Deling
  • Verdubbel en halveer
  • Veelvoude en deelbaarheid
  • Gemengde berekeninge en toepassing van bewerkings Wiskunde werkaarte 1 -Graad 4 -…

PATRONE EN PROBLEEMOPLOSSING

  • Getalpatrone
  • Vloeidiagramme
  • Beskryf en voltooi patrone
  • Woordprobleme
  • Getalsinne
  • Toepassing van bewerkings Wiskunde werkaarte 1 -Graad 4 -…

D3-VOORWERPE EN MEETKUNDIGE INHOUD

  • D3-voorwerpe
  • Aansigte van voorwerpe
  • Meetkundige patrone
  • Ruitverwysings WISKUNDE VOORWERPE - Graad 4 -…

BREUKE

  • Breuke op ’n getallelyn
  • Bepaal watter breuk ingekleur is
  • Ekwivalente breuke
  • Waar- of onwaar-vrae
  • Rangskik breuke
  • Vergelyk breuke met > , < en =
  • Optel van gewone breuke
  • “Van”-somme
  • Scenario-vrae met breuke WISKUNDE BREUKE - Graad 4 - Kwa…

EKSTRA WERKKAARTE INGESLUIT

Die pakket bevat ook 20 ekstra Wiskunde-werkkaarte met:

  • Maaltafels
  • Optelling en aftrekking
  • Vermenigvuldiging en deling
  • Verdubbel en halveer
  • Basiese Wiskunde-woordeskat soos som, verskil, produk en kwosiënt
  • Gemengde hersieningsoefeninge
  • Toepassing van bewerkings
  • Volledige memorandum vir Werkkaart 1–20 Wiskunde werkaarte 2 -Graad 4 -…

IDEAAL VIR

  • Kwartaal 4-hersiening
  • Toets- en eksamenvoorbereiding
  • Daaglikse Wiskunde-oefening
  • Hersiening by die huis
  • Ekstra leerondersteuning
  • Vaslegging van kernvaardighede
  • Oefening van berekeninge en probleemoplossing
  • Graad 4-leerders

DIGITALE PRODUK

Onmiddellike digitale toegang.

Geen fisiese produk word gestuur nie.

BELANGRIK: GEEN TERUGBETALINGS NADAT DIE DIGITALE SKAKEL GESTUUR IS NIE. Deur hierdie produk te koop, erken jy dat dit ’n digitale produk is en dat geen terugbetaling beskikbaar is nadat die digitale skakel gestuur is nie.

Kry die volledige Graad 4 Wiskunde Kwartaal 4-hersieningspak met verduidelikings, breuke, D3-voorwerpe, patrone, bewerkings, probleemoplossing, werkkaarte en memorandums – alles saam om Wiskunde-hersiening eenvoudiger en meer gestruktureerd te maak.

View full details