Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 5 Afrikaans – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)

Graad 5 Afrikaans – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Help jou kind om Afrikaans te bemeester en met selfvertroue te lees, skryf en presteer in toetse en eksamens

Hierdie Afrikaans Graad 5 Kwartaal 2 tot 4 pakket is ontwerp om taalreëls eenvoudig, duidelik en prakties te verduidelik – sodat jou kind vinnig verbeter en beter resultate behaal.

INHOUD VAN DIE PRODUK:

• Alfabetiese volgorde (alfabetisering)
• Ontkenning
• Werkwoorde (hoofwerkwoord)
• Selfstandige naamwoorde
• Meervoude (lang- en kortvokale)
• Verkleining
• Hoofletters en leestekens
• Klanke (kort- en lang vokale, diftonge)
• Funksie van die vraagteken
• Soorte sinne
• Verlede- en toekomende tyd
• Woordvorming (stam / basis)
• Voorvoegsels en agtervoegsels
• Woordbou
• Enkelvoudige sinne
• Saamgestelde sinne
• Bedrywende vorm
• Lydende vorm
• Voornaamwoorde
• Bywoorde (volledig)
• Afkappingsteken
• Kappie
• Klank- en lettergrepe
• Letterlike en figuurlike betekenis
• Spellingreëls (meervoud en verkleining)
• Woorde wat s kry
• Eindig op -t of -d
• Eindig op -m
• Lang klank val weg + ie
• Dubbel + ie

WAT JOU KIND GAAN LEER:

• Hoe om korrek te spel en sinne te bou
• Belangrike taalreëls wat in toetse gevra word
• Hoe om sinne te verbeter en skryfvaardighede te ontwikkel
• Begrip van woordsoorte en taalstrukture
• Selfvertroue in lees, skryf en taalgebruik

HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:

• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Kort, duidelike opsommings wat maklik is om te onthou
• Studiekaarte vir vinnige hersiening
• Werkboek-oefeninge vir praktiese toepassing
• Progressie van maklik na meer gevorderd
• Help leerders om vinnig te verbeter

WAT JY KRY:

• Volledige alles-in-een PDF
• Opsommings
• Studiekaarte
• Werkboek aktiwiteite
• memorandums

IDEAAL VIR:

• Ouers wat hul kinders met Afrikaans wil help
• Leerders wat sukkel met spelling en grammatika
• Voorbereiding vir toetse en eksamens
• Daaglikse oefening en selfstudie

BELANGRIK:

• Slegs een aflaai per aankoop word toegelaat
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak asseblief seker jy kies die korrekte produk voor betaling

View full details