Eksamen Mamma
Graad 5 Kwartaal Bundel – Kwartaal 4 (KABV) Garsfontein
Graad 5 Kwartaal Bundel – Kwartaal 4 (KABV) Garsfontein
Couldn't load pickup availability
GRAAD 5 GARSFONTEIN – KWARTAAL 4 STUDIEBUNDEL
Spesiaal saamgestel volgens Garsfontein se toets- en eksamenafbakening!
Maak voorbereiding vir die eksamen makliker met Eksamen Mamma se kort, duidelike en maklik-om-te-leer studiemateriaal!
Wat is ingesluit?
-
Opsommings volgens die skool se afbakening
-
Tabelopsommings van belangrike konsepte
-
Moontlike toetsvrae en antwoorde
-
Eenblad-hersiening vir vinnige voorbereiding
Vakke:
-
Geskiedenis
-
Geografie
-
Natuurwetenskappe en Tegnologie
-
Lewensvaardighede (LO)
-
Afrikaans
-
Engels
-
Wiskunde
BELANGRIK:
Studiemateriaal word vak vir vak opgelaai sodra ons die betrokke afbakening ontvang en die opsommings voltooi het.
Die beskikbare materiaal sal deurlopend bygevoeg en aangestuur word namate die afbakenings ontvang word.
Leer slimmer, nie harder nie!
Let wel: Hierdie is 'n digitale produk. Geen terugbetalings ná aankoop nie. Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, skool en kwartaal kies.
Share
