Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 5 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)

Graad 5 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Help jou kind om Geografie maklik te verstaan en selfvertroue te bou voor toetse en eksamens

Hierdie SW Geografie Graad 5 Kwartaal 2 pakket  is ontwerp om fisiese kenmerke van Suid-Afrika eenvoudig, visueel en prakties te verduidelik – sodat jou kind werklik verstaan en nie net memoriseer nie.

INHOUD VAN DIE PRODUK:

• Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (Fisiese kaart)
• Eenheid 2: Fisiese kenmerke
• Eenheid 3: Riviere
• Eenheid 4: Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite

WAT JOU KIND GAAN LEER:

• Hoe Suid-Afrika op ’n fisiese kaart lyk en gelees word
• Verskil tussen hoë en lae gebiede en hoe dit gewys word
• Belangrike fisiese kenmerke soos berge, riviere, valleie en kuslyne
• Hoe riviere werk en waar hulle begin en eindig
• Die invloed van fisiese kenmerke op waar mense woon en werk
• Voorbeelde van Suid-Afrika se belangrikste natuurlike gebiede

HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:

• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Visuele leer met duidelike prente en kaarte
• Eenvoudige, maklik verstaanbare verduidelikings
• Help leerders om konsepte vinniger te onthou
• Ideaal vir hersiening voor toetse
• Bou selfvertroue in kaartwerk en begrip

WAT JY KRY:

• Volledige alles-in-een PDF
• Duidelike opsommings
• Tabel opsommings vir vinnige leer
• Vrae en antwoorde
• Toets en memorandum
• Hersiening en oefeninge

IDEAAL VIR:

• Ouers wat hul kinders met Geografie wil help
• Leerders wat sukkel met kaartwerk en konsepte
• Voorbereiding vir toetse en eksamens
• Daaglikse hersiening en selfstudie

BELANGRIK:

• Slegs een aflaai per aankoop word toegelaat
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak asseblief seker jy kies die korrekte produk voor betaling

View full details