Eksamen Mamma
Graad 5 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Graad 5 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
Help jou kind om Geskiedenis te verstaan, onthou en met selfvertroue vir toetse en eksamens voor te berei
Hierdie SW Geskiedenis Graad 5 Kwartaal 2 pakket maak geskiedenis eenvoudig, visueel en maklik om te leer – sodat jou kind die werk regtig verstaan en nie net memoriseer nie.
INHOUD VAN DIE PRODUK:
• Eenheid 1: Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het
• Eenheid 2: Wonings en dorpies van die vroeë Afrika-boere
• Eenheid 3: Landbou: gewasse en vee
• Eenheid 4: Sosiale, politieke en ekonomiese strukture
• Eenheid 5: Waarom beeste baie belangrik was
• Eenheid 6: Werktuie en wapens van yster en koper
• Eenheid 7: Kleiware (potte en houers)
• Eenheid 8: Ruilhandel en handel tussen gemeenskappe
• Eenheid 9: Godsdiens, medisyne en genesing
• Eenheid 10: Jag en hoe mense kos gekry het
WAT JOU KIND GAAN LEER:
• Hoe en waar die eerste mense en Afrika-boere geleef het
• Hoe gemeenskappe gevorm en ontwikkel het
• Die rol van landbou, vee en handel in die verlede
• Hoe mense hul eie kos gekry en oorleef het
• Die belangrikheid van beeste in die samelewing
• Hoe gereedskap, wapens en tegnologie ontwikkel het
• Hoe mense se leefwyses, kultuur en geloof gewerk het
HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:
• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Visuele leer met prente en storie-agtige verduidelikings
• Eenvoudige, maklik verstaanbare notas
• Help leerders om vinniger te onthou en te verstaan
• Ideaal vir hersiening voor toetse
• Maak Geskiedenis interessant en maklik
WAT JY KRY:
• Volledige alles-in-een PDF
• Duidelike opsommings
• Tabel opsommings vir vinnige leer
• Vrae en antwoorde
• Toets en memorandum
• Mindmap Hersiening
IDEAAL VIR:
• Ouers wat hul kinders met Geskiedenis wil help
• Leerders wat sukkel om inhoud te onthou
• Voorbereiding vir toetse en eksamens
• Daaglikse hersiening en selfstudie
BELANGRIK:
• Slegs een aflaai per aankoop word toegelaat
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak asseblief seker jy kies die korrekte produk voor betaling
Share
