Eksamen Mamma
Graad 5 Volledige Kwartaal Bundel – Alle Vakke – Kwartaal 2 (KABV)
Graad 5 Volledige Kwartaal Bundel – Alle Vakke – Kwartaal 2 (KABV)
Couldn't load pickup availability
Alles wat jou kind nodig het om voorbereid, selfversekerd en suksesvol te wees in toetse en eksamens
Hierdie volledige Graad pakket kombineer al die kernvakke in een maklike, alles-in-een oplossing , ontwerp om leer eenvoudig, duidelik en effektief te maak.
VAKKE INGESLUIT:
• Wiskunde
• Afrikaans
• English
• Natuurwetenskap
• Geografie
• Geskiedenis
• Lewensvaardigheid
HOEKOM HIERDIE BUNDLE WERK:
• Alles op een plek – geen stres om verskillende bronne te soek nie
• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Duidelike opsommings wat maklik is om te leer en te onthou
• Help jou kind om vinniger te verstaan en beter punte te kry
• Ideaal vir hersiening voor toetse en eksamens
WAT JY KRY:
• Volledige opsommings vir elke vak
• Maklik om te gebruik en te volg
• Perfek vir daaglikse leer en eksamenvoorbereiding
HOE DIT WERK:
Jy kan elke vak individueel oopmaak en sien presies wat in daardie spesifieke vak ingesluit is.
IDEAAL VIR:
• Ouers wat alles eenvoudig en georganiseerd wil hê
• Leerders wat ondersteuning nodig het in meer as een vak
• Voorbereiding vir eksamens en hersiening
• Spaar tyd en verminder stres
BELANGRIK:
• Slegs een aflaai per aankoop word toegelaat
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak seker jy kies die korrekte produk voor betaling
Die volledige PDF sluit al die werk, opsommings, oefenvrae en belangrike inhoud saam in een maklik-om-te-gebruik dokument.
Jy sal ook die inhoud in aparte PDF’s ontvang sodat leerders self kan kies wat hulle wil gebruik.
Share
