Eksamen Mamma
Graad 6 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 1 Opsomming (KABV)
Graad 6 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 1 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
Hierdie Graad 6 Sosiale Wetenskappe: Geografie Kwartaal 1 is ’n volledig gestruktureerde, CAPS-gebaseerde leerhulpmiddel wat leerders help om kaarte, koördinate, skale en geografiese begrippe akkuraat te verstaan en toe te pas. Die inhoud is sistematies uiteengesit vir maklike leer, deeglike hersiening en selfvertroue in toetse en eksamens.
Wat is ingesluit
-
Volledige opsommings per eenheid volgens Kwartaal 1 CAPS-inhoud
-
Tabel-opsommings vir vinnige memorisering en hersiening
-
Duidelike sleutelbegrippe en definisies
-
Vrae en antwoorde gebaseer op eksamenstyl
-
Formele Geografie-toets vir Kwartaal 1
-
Volledige memorandum vir maklike nasien
-
Logiese uitleg wat selfstudie en begrip bevorder
Akademiese fokusareas sluit in
-
Breedtegraad en lengtegraad op ’n aardbol
-
Halfronde van die Aarde en Suid-Afrika se ligging
-
Lees en skryf van koördinate op kaarte
-
Konsep van skaal (lyn- en woordskaal)
-
Meet van reguitlynafstande
-
Gebruik van atlasse en verskillende kaarte
-
Suid-Afrika se provinsies in ’n atlas
-
Globale statistieke en meeteenhede
-
Aktuele gebeure en hoe dit op kaarte aangedui word
Share
