Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 6 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)

Graad 6 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Help jou kind om Geografie maklik te verstaan, vinnig te leer en beter te presteer in toetse en eksamens met hierdie gestruktureerde en eksamen-gefokusde gids.

INHOUD VAN DIE GIDS:

• Eenheid 1: Hoekom mense handel dryf
• Eenheid 2: Waarmee mense handel dryf
• Eenheid 3: Hulpbronne en hul waarde
• Eenheid 4: Regverdige handel
• Eenheid 5: Die menslike koste van onregverdige handel

WAT JOU KIND GAAN LEER:

• Hoekom handel belangrik is in die wêreld
• Verskillende tipes hulpbronne en hul waarde
• Hoe handel tussen lande werk
• Die verskil tussen regverdige en onregverdige handel
• Die impak van handel op mense en gemeenskappe
• Hoe om vrae in toetse en eksamens beter te verstaan

HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:

• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Kort, duidelike opsommings wat maklik is om te leer
• Tabel opsommings vir vinnige hersiening
• Eenbladsy hersiening vir laaste-minuut voorbereiding
• Help leerders om vinniger te onthou en beter te presteer

WAT JY KRY:

• Volledige PDF
• Opsommings
• Tabel opsommings
• Eenbladsy hersiening
• Vrae en antwoorde
• Toets met memorandum

IDEAAL VIR:

• Ouers wat hul kinders met Geografie wil help
• Leerders wat sukkel om konsepte te verstaan
• Hersiening voor toetse en eksamens
• Vinnige en effektiewe leer by die huis

BELANGRIK:

• Slegs een aflaai per aankoop word toegelaat
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak seker jy kies die korrekte produk voor betaling

View full details