Eksamen Mamma
Graad 6 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 1 Opsomming (KABV)
Graad 6 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 1 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
Hierdie Graad 6 Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis Kwartaal 1 is ’n volledig gestruktureerde, CAPS-gebaseerde leerhulpmiddel wat leerders help om historiese gebeure, konsepte en tydperke logies te verstaan en met selfvertroue toe te pas. Die inhoud is sistematies uiteengesit vir maklike leer, deeglike hersiening en suksesvolle toets- en eksamenvoorbereiding.
Wat is ingesluit
-
Volledige opsommings per eenheid volgens Kwartaal 1 CAPS-inhoud
-
Tabel-opsommings vir vinnige hersiening en memorisering
-
Duidelike sleutelbegrippe en woordverklarings
-
Vrae en antwoorde gebaseer op eksamenstyl
-
Formele Geskiedenis-toets vir Kwartaal 1
-
Volledige memorandum vir maklike nasien
-
Logiese uitleg wat begrip, tydlyn-denke en selfstudie bevorder
Akademiese fokusareas sluit in
-
Veranderinge in gemeenskappe in die Limpopo-vallei (900–1300 n.C.)
-
Vroeë Afrika-boere: bestaansboerdery, veeteelt en oorlewing
-
Sosiale hiërargie, geslagsrolle en groei van komplekse gemeenskappe
-
K2 en Schroda as vroeë nedersettings
-
Mapungubwe as die eerste staat in Suider-Afrika
-
Leierskap, sosiale klasse en die heilige rol van die koning
-
Goue renoster en ander goue voorwerpe as simbole van mag en rykdom
-
Handel in Suider-Afrika voor Europese kontak
-
Handelsroetes, uitvoer- en invoergoedere
-
Mapungubwe vandag: Wêrelderfenisterrein en die Orde van Mapungubwe
Share
