Eksamen Mamma
Graad 6 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Graad 6 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
Help jou kind om Geskiedenis maklik te verstaan, beter te onthou en met selfvertroue vir toetse en eksamens voor te berei met hierdie gestruktureerde en eksamen-gefokusde gids.
INHOUD VAN DIE GIDS:
• Eenheid 1: Redes vir Europese ontdekkingsreise
• Eenheid 2: Gevallestudies – Belangrike mense
• Eenheid 3: Nuwe idees en kennis
• Eenheid 4: Handel en wins
• Eenheid 5: Die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (VOC)
WAT JOU KIND GAAN LEER:
• Hoekom ontdekkingsreise plaasgevind het
• Wie die belangrike historiese rolspelers was
• Hoe nuwe idees en kennis die wêreld verander het
• Hoe handel en ekonomie ontwikkel het
• Die rol van die VOC in geskiedenis
HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:
• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Kort, duidelike opsommings wat maklik is om te leer
• Tabel opsommings vir vinnige hersiening
• Eenbladsy hersiening vir laaste-minuut voorbereiding
• Help leerders om vinniger te onthou en beter te presteer
WAT JY KRY:
• Volledige PDF
• Opsommings
• Tabel opsommings
• Eenbladsy hersiening
• Vrae en antwoorde
• Toets met memorandum
IDEAAL VIR:
• Ouers wat hul kinders met Geskiedenis wil help
• Leerders wat sukkel om inhoud te onthou
• Hersiening voor toetse en eksamens
• Vinnige en effektiewe leer by die huis
BELANGRIK:
• Slegs een aflaai per aankoop word toegelaat
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak seker jy kies die korrekte produk voor betaling
Share
