Eksamen Mamma
Graad 6 Volledige Kwartaal Bundel – Alle Vakke – Kwartaal 2 (KABV)
Graad 6 Volledige Kwartaal Bundel – Alle Vakke – Kwartaal 2 (KABV)
Couldn't load pickup availability
Alles wat jou Graad 6 kind nodig het om voorbereid, selfversekerd en suksesvol te wees in toetse en eksamens
Hierdie volledige bundel kombineer al die kernvakke in een gestruktureerde, maklik-om-te-volg pakket – ontwerp om leer eenvoudiger, vinniger en meer effektief te maak.
VAKKE INGESLUIT:
• Afrikaans
• English
• Natuurwetenskap
• Geografie
• Geskiedenis
• Lewensvaardigheid
• Wiskunde
HOEKOM HIERDIE BUNDEL WERK:
• Alles op een plek – geen soek vir verskillende hulpbronne nie
• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Kort, duidelike opsommings wat maklik is om te onthou
• Tabel opsommings vir vinnige hersiening
• Eenbladsy hersiening vir laaste-minuut voorbereiding
• Help jou kind om vinniger te verstaan en beter punte te kry
WAT JY KRY:
• Volledige PDF per vak
• Opsommings
• Tabel opsommings
• Eenbladsy hersiening
• Vrae en antwoorde
• Toetse met memorandums
HOE DIT WERK:
Jy kan elke vak individueel oopmaak en presies sien wat in daardie spesifieke vak ingesluit is.
IDEAAL VIR:
• Ouers wat alles eenvoudig en georganiseerd wil hê
• Leerders wat ondersteuning in meer as een vak nodig het
• Voorbereiding vir toetse en eksamens
• Daaglikse hersiening en selfstudie
• Spaar tyd en verminder stres
BELANGRIK:
• Slegs een aflaai per aankoop word toegelaat
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak seker jy kies die korrekte produk voor betaling
Die volledige PDF sluit al die werk, opsommings, oefenvrae en belangrike inhoud saam in een maklik-om-te-gebruik dokument.
Jy sal ook die inhoud in aparte PDF’s ontvang sodat leerders self kan kies wat hulle wil gebruik.
Share
