Eksamen Mamma
Graad 6 Volledige Kwartaal Bundel – Kwartaal 1 (KABV) Garsfontein
Graad 6 Volledige Kwartaal Bundel – Kwartaal 1 (KABV) Garsfontein
Couldn't load pickup availability
GRAAD 6 GARSFONTEIN – VOLLEDIGE STUDIE BUNDEL
Hierdie volledige Graad 6 studiebundel is spesiaal saamgestel om leerders maklik, vinnig en met selfvertroue vir toetse en eksamens voor te berei.
Vakke ingesluit:
-
Engels
-
Afrikaans
-
Geskiedenis
-
Geografie/ Aardrykskunde
-
Natuurwetenskap en Tegnologie
Wat is alles ingesluit?
Duidelike opsommings
Maklik-om-te-leer notas volgens die inhoudsopgawe.
Tabel-opsommings
Kort, eenvoudige tabel formaat wat vinnige hersiening maklik maak.
Vrae en antwoorde
Oefenvrae met antwoorde om begrip te toets en selfvertroue te bou.
Volledige toets
Klaargemaakte toets wat al die werk dek — ideaal vir voorbereiding.
Volledige memo
Duidelike antwoorde vir maklike nasien.
Een-bladsy hersiening
Perfek vir vinnige laaste-minute leer voor ’n toets of eksamen.
Waarom ouers en leerders hiervan hou:
-
Duidelik en netjies uitgelê
-
Spaar ure se voorbereiding
-
Help met beter begrip en vinniger leer
-
Ideaal vir hersiening by die huis
Share
