Eksamen Mamma
Graad 7 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Graad 7 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
Hierdie volledige gids help leerders om Geografie maklik te verstaan, vinnig te hersien en selfvertroue te bou vir toetse en eksamens .
INHOUD VAN DIE GIDS:
• Eenheid 1: Struktuur van die aarde
• Eenheid 2: Vulkanne
• Eenheid 3: Aardbewings
• Eenheid 4: Vloede
Visuele diagramme, duidelike verduidelikings en kernbegrippe wat leer eenvoudig maak
WAT JOU KIND GAAN LEER:
• Die lae van die aarde (kors, mantel, kern)
• Tektoniese plate en hoe hulle beweeg
• Hoe en waar vulkane vorm
• Die “Ring van Vuur” en gevaarsones
• Wat aardbewings veroorsaak en hoe dit werk
• Oorsake en gevolge van vloede
• Hoe om geografiese konsepte in toetse toe te pas
HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:
• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Kort, duidelike opsommings (maklik om te leer)
• Tabel opsommings vir vinnige begrip
• Mind maps vir visuele leer
• Eenbladsy hersiening vir laaste-minuut voorbereiding
• Help leerders om vinniger te onthou en beter punte te kry
WAT JY KRY:
• Volledige PDF
• Opsommings
• Tabel opsommings
• Eenbladsy hersiening
• Mind maps
• Vrae en antwoorde
• Toets met memorandum
IDEAAL VIR:
• Ouers wat hul kinders met Geografie wil help
• Leerders wat sukkel om konsepte te verstaan
• Hersiening voor toetse en eksamens
• Vinnige en effektiewe leer by die huis
BELANGRIK:
• Slegs een aflaai per aankoop
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak seker jy kies die korrekte produk
Share
