Eksamen Mamma
Graad 7 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Graad 7 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 2 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
Hierdie volledige gids help leerders om Geskiedenis maklik te verstaan, belangrike feite te onthou en selfvertroue te bou vir toetse en eksamens .
INHOUD VAN DIE GIDS:
• Eenheid 1: Wes-Afrika voor die Europese slawehandel
• Eenheid 2: Slawerny in die suide van Amerika
• Eenheid 3: Die impak van die trans-Atlantiese slawehandel op slawe
• Eenheid 4: Die ekonomiese invloed van die trans-Atlantiese slawehandel
WAT JOU KIND GAAN LEER:
• Hoe Wes-Afrika ontwikkel was voor Europese invloed
• Politieke en ekonomiese stelsels van vroeë Afrika-ryke (bv. Mali en Ghana)
• Hoe en hoekom slawerny begin het
• Verskil tussen slawerny in Afrika en Amerika
• Die driehoekige handel (Afrika – Europa – Amerika)
• Lewe van slawe en hul daaglikse ervarings
• Ekonomiese en sosiale impak van slawerny wêreldwyd
HOEKOM HIERDIE PRODUK WERK:
• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Kort, duidelike opsommings
• Tabel opsommings vir vinnige begrip
• Help met onthou van sleutelbegrippe en feite
• Perfek vir hersiening en toetsvoorbereiding
WAT JY KRY:
• Volledige PDF
• Opsommings
• Tabel opsommings
• Eenbladsy hersiening
• Vrae en antwoorde
• Toets met memorandum
IDEAAL VIR:
• Ouers wat hul kinders met Geskiedenis wil help
• Leerders wat sukkel om inhoud te onthou
• Hersiening voor toetse en eksamens
• Vinnige en effektiewe leer by die huis
BELANGRIK:
• Slegs een aflaai per aankoop
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak seker jy kies die korrekte produk
Share
