Eksamen Mamma
Graad 7 Volledige Kwartaal Bundel – Alle Vakke – Kwartaal 2 (KABV)
Graad 7 Volledige Kwartaal Bundel – Alle Vakke – Kwartaal 2 (KABV)
Couldn't load pickup availability
Alles wat jou Graad 7 kind nodig het om voorbereid, selfversekerd en suksesvol te wees in toetse en eksamens – alles in een pakket.
Hierdie bundel is ontwerp om leer makliker, vinniger en meer effektief te maak, sonder om oorweldigend te wees.
VAKKE INGESLUIT:
• Afrikaans
• English
• Natuurwetenskap
• Geografie
• Geskiedenis
• EBW (Ekonomiese en Bestuurwetenskappe)
• Tegnologie
• Lewensvaardigheid
HOEKOM HIERDIE BUNDEL WERK:
• Alles op een plek – geen soek vir verskillende hulpbronne nie
• CAPS-gebaseer en eksamen gefokus
• Kort, duidelike opsommings wat maklik is om te leer
• Tabel opsommings vir vinnige begrip
• Eenbladsy hersiening vir laaste-minuut voorbereiding
• Help jou kind om vinniger te verstaan en beter punte te kry
WAT JY KRY:
• Volledige PDF per vak
• Opsommings
• Tabel opsommings
• Eenbladsy hersiening
• Vrae en antwoorde
• Toetse met memorandums
HOE DIT WERK:
Elke vak is apart gestruktureer sodat jy maklik kan sien wat in elke vak ingesluit is, en jou kind gefokus kan leer sonder verwarring.
IDEAAL VIR:
• Ouers wat alles eenvoudig en georganiseerd wil hê
• Leerders wat ondersteuning in meer as een vak nodig het
• Voorbereiding vir toetse en eksamens
• Daaglikse hersiening en selfstudie
• Spaar tyd en verminder stres
BELANGRIK:
• Slegs een aflaai per aankoop word toegelaat
• Geen terugbetalings na betaling
• Maak seker jy kies die korrekte produk voor betaling
Die volledige PDF sluit al die werk, opsommings, oefenvrae en belangrike inhoud saam in een maklik-om-te-gebruik dokument.
Jy sal ook die inhoud in aparte PDF’s ontvang sodat leerders self kan kies wat hulle wil gebruik.
Share
