Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 8 Afrikaans – Kwartaal 4 Opsomming (KABV)

Graad 8 Afrikaans – Kwartaal 4 Opsomming (KABV)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

AFRIKAANS – GRAAD 8 & 9 – TAALGIDS

Maak Afrikaans taalwerk makliker om te leer en te hersien met ’n volledige, visuele taalgids wat die belangrikste taalonderwerpe kort en duidelik saamvat.

Wat word behandel?

  • Woordsoorte
  • Woordvorming / Morfologie
  • Sinsleer / Sinstruktuur
  • Spesiale taalstrukture
  • Betekenisleer
  • Leestekens en skryftekens
  • Kritiese taalbewustheid
  • Taalverskynsels
  • Klankverskynsels
  • Letterkunde en poësie
  • Maklike opsommings
  • Tabelopsommings
  • Duidelike voorbeelde
  • Belangrike taalreëls
  • Kort onthou-wenke

Belangrik: Hierdie gids dek ’n verskeidenheid taalonderwerpe vir Graad 8 en 9. Verskillende skole kan verskillende afbakenings gebruik – druk en leer slegs die temas wat op jou skool se afbakening aangedui word.

Digitale produk – geen terugbetalings na aankoop nie. Maak asseblief seker dat jy die korrekte produk en graadvlak kies voordat jy jou bestelling voltooi.

View full details