Eksamen Mamma
Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Kwartaal 1 Opsomming (KABV)
Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Kwartaal 1 Opsomming (KABV)
Couldn't load pickup availability
Hierdie Graad 8 EBW Opsommings – Kwartaal 1 is ’n volledig kurrikulum-gebaseerde studiegids wat leerders help om Ekonomiese en Bestuurswetenskappe duidelik te verstaan en korrek toe te pas. Die inhoud is logies gestruktureer en ideaal vir sistematiese leer, hersiening en eksamenvoorbereiding.
-
Die regering: definisie van demokrasie, drie regeringsvlakke en drie takke van regering
-
Rolle en verantwoordelikhede van nasionale, provinsiale en plaaslike regering
-
Die nasionale begroting: inkomste, uitgawes, surplus en tekort
-
Direkte en indirekte belasting met praktiese voorbeelde
-
Staatsbesteding en die impak daarvan op ekonomiese groei en lewenstandaard
-
Lewenstandaard vs leefstyl met faktore wat dit beïnvloed
-
Tipes samelewings: selfonderhoudend, modern en landelik
-
Werkloosheid en die invloed daarvan op mense se lewens
-
Rekeningkundige begrippe: alleenhandelaar, bates, laste en eienaarsbelang
-
Inkomste, uitgawes, wins en verlies
-
Die rekeningkundige vergelyking (Bates = Eienaarsbelang + Laste)
-
Brondokumente: kwitansies, kasregisterstrokies, kontantfakture, tjekteenblaaie, bankstate en depositostrokies
-
Omvattende hersiening, eksamenwenke, toetsvrae en memorandum
-
Tabelvormige opsommings en eksamengerigte vrae vir maklike leer
Share
