Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Kwartaal 4 (KABV)

Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Kwartaal 4 (KABV)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

EBW / BEDRYFSEKONOMIE – GRAAD 8 – KWARTAAL 4

Maak Kwartaal 4 se EBW makliker om te leer, verstaan en hersien met ’n volledige studiebundel wat die belangrikste temas kort en duidelik saamvat.

Wat word behandel?

  • Die Ekonomie
  • Die Nasionale Begroting
  • Die Regering
  • Lewenstandaarde
  • Markte
  • Produksiefaktore 
  • Kontantontvangstejoernaal (KOJ)
  • Kontantbetalingsjoernaal (KBJ)
  • Vorme van besigheidseienaarskap / ondernemingsvorme
  • Die rol van besighede in volhoubare werkskepping
  • Die rol van besighede in die volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne 

Die bundel sluit in:

  • Maklike opsommings
  • Tabelopsommings
  • Vrae en antwoorde
  • Toetse en memorandums
  • Hersiening van belangrike begrippe en temas

Die ondernemingsvorme sluit onder meer die eenmansaak, vennootskap, beslote korporasie, private maatskappy en openbare maatskappy in. 

Belangrik: Hierdie is ’n opsomming van die kwartaal se temas. Verskillende skole kan verskillende afbakenings gebruik – druk en leer slegs die temas wat op jou skool se afbakening aangedui word.

Digitale produk – geen terugbetalings na aankoop nie. Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.


View full details