Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 8 Lewensvaardighede – Kwartaal 4 (KABV)

Graad 8 Lewensvaardighede – Kwartaal 4 (KABV)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

LEWENSORIËNTERING – GRAAD 8 – KWARTAAL 4

Maak Kwartaal 4 se Lewensoriëntering makliker om te leer en te hersien met ’n volledige, visuele studiebundel wat die kwartaal se belangrikste temas kort en duidelik saamvat.

Wat word behandel?

  • Grondwetlike regte en verantwoordelikhede
  • Menseregteskendings
  • Geslagsgelykheid
  • Geslagsgelykheid in sport
  • Geslagsgebaseerde geweld
  • Impak van verkragting en geslagsgebaseerde geweld
  • Voorkoming van geweld en beskerming van slagoffers
  • Kulturele diversiteit in Suid-Afrika
  • Kulturele norme en waardes
  • Invloed van kultuur op gedrag en keuses
  • Verstaan en respekteer verskillende kulture
  • Eenheid in diversiteit
  • Sosiale ontwikkeling
  • Buitelugontspanningsprogram
  • Dansstyle en beweging
  • Veiligheid tydens ontspanningsaktiwiteite
  • Sleutelwoorde en begrippe 

Die bundel sluit in:

  • Maklike opsommings
  • Tabelopsommings
  • Vrae en antwoorde
  • Toets en memorandum
  • Eenbladsy-hersiening

Belangrik: Hierdie is ’n opsomming van die kwartaal se temas. Verskillende skole kan verskillende afbakenings gebruik – druk en leer slegs die temas wat op jou skool se afbakening aangedui word.

Digitale produk – geen terugbetalings na aankoop nie. Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.

View full details