1
/
of
1
Eksamen Mamma
Graad 8 Natuurwetenskappe – Kwartaal 4 Opsomming (KABV)
Graad 8 Natuurwetenskappe – Kwartaal 4 Opsomming (KABV)
Regular price
R 85.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 85.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
NATUURWETENSKAP – GRAAD 8 – KWARTAAL 4
Maak Kwartaal 4 se Natuurwetenskap makliker om te leer en te hersien met ’n volledige, visuele studiebundel wat die kwartaal se belangrikste temas kort en duidelik saamvat.
Wat word behandel?
- Die Son
- Die Sonnestelsel
- Ander voorwerpe in die Sonnestelsel
- Grootte en vorm van die Sonnestelsel
- Die Aarde se posisie in die Sonnestelsel
- Die Melkweg-sterrestelsel
- Ons naaste sterre
- Ligjare, ligure en ligminute
- Buite die Melkweg en die Heelal
- Besigtiging en waarneming van die ruimte
- Teleskope
- Sleutelwoorde en begrippe
Die bundel sluit in:
- Maklike opsommings
- Tabelopsommings
- Vrae en antwoorde
- Toets en memorandum
- Eenbladsy-hersiening
Belangrik: Hierdie is ’n opsomming van die kwartaal se temas. Verskillende skole kan verskillende afbakenings gebruik – druk en leer slegs die temas wat op jou skool se afbakening aangedui word.
Digitale produk – geen terugbetalings na aankoop nie. Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.
Share
