1
/
of
1
Eksamen Mamma
Graad 8 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 4 (KABV)
Graad 8 Sosiale Wetenskappe – Geografie – Kwartaal 4 (KABV)
Regular price
R 85.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 85.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
GEOGRAFIE – GRAAD 8 – KWARTAAL 4
Maak Kwartaal 4 se Geografie makliker om te leer en te hersien met ’n volledige, visuele studiebundel wat die kwartaal se belangrikste temas kort en duidelik saamvat.
Wat word behandel?
- Handel en vervoer oor die wêreld
- Vervoermetodes en hul gebruike
- Handel en vervoer in Suid-Afrika
- Gevallestudie van ’n Suid-Afrikaanse hawe
- Gespesialiseerde skepe
- Padvervoer teenoor spoorvervoer
- Mense en vervoer in stedelike gebiede
- Privaat en ander vervoermiddels
- Vervoerprobleme in stede
- Strategieë om openbare vervoer te verbeter
Die bundel sluit in:
- Maklike opsommings
- Tabelopsommings
- Vrae en antwoorde
- Toets en memorandum
- Eenbladsy-hersiening
Belangrik: Hierdie is ’n opsomming van die kwartaal se temas. Verskillende skole kan verskillende afbakenings gebruik – druk en leer slegs die temas wat op jou skool se afbakening aangedui word.
Digitale produk – geen terugbetalings na aankoop nie. Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.
Share
