1
/
of
1
Eksamen Mamma
Graad 8 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 4 (KABV)
Graad 8 Sosiale Wetenskappe – Geskiedenis – Kwartaal 4 (KABV)
Regular price
R 85.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 85.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
GESKIEDENIS – GRAAD 8 – KWARTAAL 4
Maak Kwartaal 4 se Geskiedenis makliker om te leer en te hersien met ’n volledige, visuele studiebundel wat die belangrikste temas kort en duidelik saamvat.
Wat word behandel?
- Oorsig van die Eerste Wêreldoorlog
- Redes waarom die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek het
- Die onmiddellike oorsaak van die oorlog
- Lande wat in die Eerste Wêreldoorlog geveg het
- Ervarings tydens die Eerste Wêreldoorlog
- Loopgraafoorlogvoering aan die Westelike Front
- Musiek en poësie tydens die oorlog
- Die Eerste Wêreldoorlog en Suid-Afrika
- Vroue in Brittanje tydens die Eerste Wêreldoorlog
- Die nederlaag van Duitsland
- Die Verdrag van Versailles
- Sleutelterme en definisies
Die bundel sluit in:
- Maklike opsommings
- Tabelopsommings
- Vrae en antwoorde
- Toets en memorandum
- Eenbladsy-hersiening
Belangrik: Hierdie is ’n opsomming van die kwartaal se temas. Verskillende skole kan verskillende afbakenings gebruik – druk en leer slegs die temas wat op jou skool se afbakening aangedui word.
Digitale produk – geen terugbetalings na aankoop nie. Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.
Share
