1
/
of
1
Eksamen Mamma
Graad 8 Tegnologie – Kwartaal 4 Opsomming (KABV)
Graad 8 Tegnologie – Kwartaal 4 Opsomming (KABV)
Regular price
R 85.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 85.00 ZAR
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
TEGNOLOGIE – GRAAD 8 – KWARTAAL 4
Maak Kwartaal 4 se Tegnologie makliker om te leer en te hersien met ’n volledige, visuele studiebundel wat die kwartaal se belangrikste temas kort en duidelik saamvat.
Wat word behandel?
- Elektriese stelsels en beheer
- Impak van tegnologie en energiegebruik
- Elektrochemiese selle
- Fotovoltaïese selle en sonenergie
- Opwekking van elektrisiteit vir die nasie
- Geleiding en verspreiding van elektrisiteit
- Meer eenvoudige stroombane en Ohm se wet
- Logikastelsels en die ontwerptaak
Die bundel sluit in:
- Maklike opsommings
- Tabelopsommings
- Vrae en antwoorde
- Toets en memorandum
- Eenbladsy-hersiening
Belangrik: Hierdie is ’n opsomming van die kwartaal se temas. Verskillende skole kan verskillende afbakenings gebruik – druk en leer slegs die temas wat op jou skool se afbakening aangedui word.
Digitale produk – geen terugbetalings na aankoop nie. Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.
Share
