Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 8 Volledige Kwartaal Bundel – Kwartaal 4 (KABV)

Graad 8 Volledige Kwartaal Bundel – Kwartaal 4 (KABV)

Regular price R 499.00 ZAR
Regular price Sale price R 499.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

GRAAD 8 – KWARTAAL 4 VOLLEDIGE STUDIEBUNDEL

Alles wat jou Graad 8-leerder nodig het om Kwartaal 4 se werk makliker te verstaan, te leer en te hersien – in een volledige bundel.

Hierdie bundel dek die belangrikste Kwartaal 4-temas in:

  • Natuurwetenskappe
  • Geografie
  • Lewensoriëntering
  • Tegnologie
  • Afrikaans
  • English
  • EBW / Bedryfsekonomie
  • Geskiedenis

Wat kry jy by elke vak?

Elke vak bestaan uit 6 aparte PDF’s. Alles word afsonderlik gestuur, sodat jy maklik net die gedeelte kan oopmaak, gebruik of druk wat jy nodig het.

Die 6 PDF’s per vak is:

  1. Maklike opsommings
  2. Tabelopsommings
  3. Vrae en antwoorde
  4. Toets en memorandum
  5. Eenbladsy-hersiening
  6. VOLLEDIG PDF – hierdie PDF bevat al die bogenoemde afdelings saam in een volledige dokument

Jy ontvang dus elke afdeling apart, plus die VOLLEDIG PDF waarin alles saamgevoeg is vir maklike gebruik en druk.

Wat word in die vakke behandel?

Natuurwetenskappe

  • Die Son
  • Die Sonnestelsel
  • Ander voorwerpe in die Sonnestelsel
  • Die Aarde se posisie in die Sonnestelsel
  • Die Melkweg-sterrestelsel
  • Sterre
  • Ligjare, ligure en ligminute
  • Die Heelal
  • Ruimtewaarneming
  • Teleskope

Geografie

  • Handel en vervoer oor die wêreld
  • Vervoermetodes
  • Handel en vervoer in Suid-Afrika
  • Suid-Afrikaanse hawens
  • Gespesialiseerde skepe
  • Pad- en spoorvervoer
  • Vervoer in stedelike gebiede
  • Vervoerprobleme
  • Openbare vervoer

Lewensoriëntering

  • Grondwetlike regte en verantwoordelikhede
  • Menseregteskendings
  • Geslagsgelykheid
  • Geslagsgelykheid in sport
  • Geslagsgebaseerde geweld
  • Beskerming van slagoffers
  • Kulturele diversiteit
  • Kulturele norme en waardes
  • Sosiale ontwikkeling
  • Ontspanning, beweging en dans

Tegnologie

  • Elektriese stelsels en beheer
  • Impak van tegnologie en energiegebruik
  • Elektrochemiese selle
  • Fotovoltaïese selle en sonenergie
  • Opwekking van elektrisiteit
  • Geleiding en verspreiding van elektrisiteit
  • Stroombane en Ohm se wet
  • Logikastelsels en ontwerp

Afrikaans

  • Woordsoorte
  • Woordvorming
  • Sinsleer
  • Spesiale taalstrukture
  • Betekenisleer
  • Leestekens en skryftekens
  • Kritiese taalbewustheid
  • Taalverskynsels
  • Klankverskynsels
  • Letterkunde en poësie

English

  • Language Basics
  • Grammar
  • Word Formation & Vocabulary
  • Punctuation
  • Reading & Comprehension
  • Summary Writing
  • Writing Skills
  • Literature
  • Figurative Language

EBW / Bedryfsekonomie

  • Die Ekonomie
  • Die Nasionale Begroting
  • Die Regering
  • Lewenstandaarde
  • Markte
  • Produksiefaktore
  • Kontantontvangstejoernaal (KOJ)
  • Kontantbetalingsjoernaal (KBJ)
  • Ondernemingsvorme
  • Volhoubare werkskepping
  • Volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne

Geskiedenis

  • Oorsig van die Eerste Wêreldoorlog
  • Redes waarom die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek het
  • Die onmiddellike oorsaak van die oorlog
  • Lande wat aan die oorlog deelgeneem het
  • Ervarings tydens die Eerste Wêreldoorlog
  • Loopgraafoorlogvoering
  • Musiek en poësie tydens die oorlog
  • Suid-Afrika se rol in die oorlog
  • Vroue tydens die oorlog
  • Die nederlaag van Duitsland
  • Die Verdrag van Versailles

Hoekom hierdie bundel?

Die inhoud is ontwerp om leerders te help om die kwartaal se belangrikste werk vinniger te verstaan, makliker te leer en doelgerig te hersien.

Met die aparte PDF’s kan jy fokus op presies wat nodig is, terwyl die VOLLEDIG PDF alles in een dokument saambring vir maklike hersiening.

Belangrik: Hierdie is ’n opsomming van die kwartaal se temas. Verskillende skole kan verskillende afbakenings gebruik – druk en leer slegs die temas wat op jou skool se afbakening aangedui word.

Digitale produk – geen terugbetalings na aankoop nie. Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.

View full details