Eksamen Mamma
Graad 8 Volledige Kwartaal Bundel – Kwartaal 4 (KABV) Garsfontein
Graad 8 Volledige Kwartaal Bundel – Kwartaal 4 (KABV) Garsfontein
Couldn't load pickup availability
HOËRSKOOL GARSFONTEIN – GRAAD 8 | KWARTAAL 4 STUDIEBUNDEL
Spesiaal saamgestel volgens Hoërskool Garsfontein se toets- en eksamenafbakening!
Maak eksamenvoorbereiding makliker met Eksamen Mamma se kort, duidelike en maklik-om-te-leer studiemateriaal!
Wat is ingesluit?
-
Opsommings volgens die skool se afbakening
-
Tabelopsommings van belangrike konsepte
-
Moontlike eksamenvrae en antwoorde
-
Eenblad-hersiening vir vinnige voorbereiding
Vakke:
-
Bedryfsekonomie (EBW)
-
Wetenskap
-
Biologie
-
Tegnologie
-
Geskiedenis
-
Geografie
-
Skeppende Kunste
-
Lewensoriëntering (LO)
-
Afrikaans
-
Engels
BELANGRIK – MATERIAAL WORD DEURLOPEND BYGEVOEG!
Studiemateriaal word vak vir vak opgelaai sodra ons die betrokke eksamenafbakening ontvang en die opsommings voltooi het.
Die voltooide studiemateriaal sal deurlopend beskikbaar gestel en aangestuur word namate die afbakenings ontvang en verwerk word.
Leer slimmer, nie harder nie!
Let wel: Hierdie is 'n digitale produk. Geen terugbetalings ná aankoop nie. Maak asseblief seker dat jy die korrekte skool, graad en kwartaal kies.
Share
