Skip to product information
1 of 1

Eksamen Mamma

Graad 8 Volledige Kwartaal Bundel – Kwartaal 1 (KABV) Garsfontein

Graad 8 Volledige Kwartaal Bundel – Kwartaal 1 (KABV) Garsfontein

Regular price R 499.00 ZAR
Regular price Sale price R 499.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

GRAAD 8 AKADEMIESE ONDERSTEUNINGSBUNDEL

Al jou vakke in één volledige, eksamengerigte pakket

Hierdie Graad 8 Bundel is spesiaal saamgestel volgens Hoërskool Garsfontein se kwartaalafbakening. Dit help leerders om werk beter te verstaan, selfvertroue te bou en hoër punte te behaal.

Vakke Ingesluit:

Natuurwetenskap

Wetenskap

Geografie

Engels

Afrikaans

EBW (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)

Wat maak hierdie bundel uniek?

✔ Skool-spesifiek (Hoërskool Garsfontein)
✔ Eksamengerig en volgens kwartaalwerk
✔ Maklik om te verstaan
✔ Opsommings + vrae + memorandum
✔ Help met hersiening én voorbereiding
✔ Bou selfvertroue voor toetse

View full details